Автор:  Edward-John Bottomley

https://cv6.litres.ru/pub/c/cover_415/57163962.jpg

Edward-John Bottomley volg die verhaal van wit armoede in Suid-Afrika, van die 19de eeu toe die kategorie 'armblanke' eers geskep is.Die kerk en regering het armblankes probeer 'red' as deel van die apartheidsplan, want wit armoede kon lei na rasse-integrasie; vandag reageer politici weer op verskillende maniere op di verskynsel. 'n Vars blik op 'n ou geskiedenis, met implikasies vir die hede.

Скачать можно в следующих форматах: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A6.PDF,MOBI.PRC,TXT

Скачать книгу Edward-John Bottomley Armblankes